Soos my kos resepte begin het, en soos ek nou nog baie doen….Ek wing it!
Met die hoender spice is dit maklik seker die uniekste hoender spice wat jou hoender, chicken wings of even slap tjips next level vat!
Virgeet maar van enige ander generic hoender spice op die mark en gebruik iets wat so goed ontwikkel is, jy kry net die beste sappigste smaak!