Lekker spice se dit presies soos dit is!
Lekker spice is die beste all rounder spice in SA of moontlik seker die wereld wat regtig goed werk op enige iets en alles!
Die geur is n goeie BBQ wat almal impress wat hom proe en dan dadelik n botteltjie koop!
Die is een van ons beste verkoopers van al die spices!





