Vat Jou Vurk Episodes

🌮🔥 Episode 1 van Vat Jou Vurk is hier! 🎉

Ons kuier in die Van Zjil-huis saam met die ongelooflike Mev Fantasties en maak ’n Mexican Lasagne wat jou sommer laat salsa! 💃🕺 👩‍🍳 Dankie aan Xari Creative Designs vir die stunning voorskote – ons lyk darem nou soos regte chefs 😎✨ 🤝 In samewerking met In & Om Suid-Afrika.


Episode 2 – Wortel Tacos Saam Babette

🌮✨ Episode 2 is HIER! ✨🌮 Dis tyd vir iets mal en ongelooflik LEKKER – Carrot Tacos saam met die ongelooflike sangeres Babette en haar splinternuwe treffer “Dit Is Jy” 🎶🔥 👉 Kyk die video nou en sê vir ons in die kommentaar: 💬 Wat dink jy van die show tot dusver? 💬 Sal jy hierdie wortel-taco probeer? Moet nie vergeet nie: 👍 LIKE die video 💬 COMMENT jou gedagtes 🔄 SHARE met jou vriende 📲 Video beskikbaar op YouTube, TikTok, Instagram en Facebook – jy kan dit nie mis nie!


Episode 3 – Adre Muller Low Carb Breakfast

Begin jou dag reg met ’n lekker en gesonde Low Carb Ontbyt saam met Adré Muller – IFBB Protea atleet en Meet Mrs Muller. 💪🥑🥓 Adré wys hoe maklik dit is om iets vinnig, voedsaam en competiton-friendly op te tower sonder om smaak in te boet. Of jy nou in prep is of net ligter wil eet – hierdie resep gaan jou nuwe gunsteling word!


Episode 4 van Vat Jou Vurk – ’n eg Suid-Afrikaanse oxtail potjie in die bos

🌿🔥 Episode 4 van Vat Jou Vurk – ’n eg Suid-Afrikaanse oxtail potjie in die bos saam met Jaenette Jacobs! 🇿🇦🍲 👉 Kyk nou, deel dit en laat weet wat jy dink van hierdie bosveld fees! #VatJouVurk#OxtailPotjie#SouthAfricanFood#BosveldLife#JaenetteJacobs#Potjiekos#LocalIsLekker#SAFoodies#BraaiAndPotjie#TasteOfSA


🇿🇦🍔 Episode 5 – Vat Jou Vurk 🍔🇿🇦Pizza Oond Burgers saam met @Dozi

🇿🇦🍔 Episode 5 – Vat Jou Vurk 🍔🇿🇦 Op hierdie Erfenisdag vat ons die vurk saam met niemand minder as die legendariese Dozi! 🎤🔥 Ons maak lekker pizza-oond bacon burgers en gesels oor musiek, stories en trots Suid-Afrikaanse smake. Moenie hierdie een misloop nie – dis ’n fees vir die maag én die ore! 🎶🍕 👉 Kyk nou en sê vir ons in die comments hoe jy vandag Erfenisdag vier. #VatJouVurk#Dozi#Erfenisdag#PizzaOondBurger#LekkerSuidAfrikaans#FoodieSA


Episode 6 – Braai Broodtjies saam Gerhard Steyn!

🔥 Vat Jou Vurk Episode Alert! 🔥 Vandag braai ons saam met niemand minder as Gerhard Steyn – en glo my, jy wil nie hierdie episode mis nie! 🎶🥂 Ons wys jou 3 next level braaibroodtjies wat jou braaivuur op ’n nuwe vlak gaan vat – perfek om saam jou koue een en goeie geselskap te geniet. 🍞🔥🧀


Vat Jou Vurk – Episode 7 – Krulkop se Chickpea Slaai!

EPISODE 7 – Vat Jou Vurk! 🍴 Dis nou ’n moerby-slaai wat jy móét probeer! 💥 Perfek vir die braai, as bykos, of sommer net op sy eie — dis vrek lekker en sommer vol gees! 😋🔥 Ek hoop julle geniet die Vat Jou Vurk episodes sover? Laat weet in die comments wat julle dink — ons hoor graag van julle! 🤔😂 ’


Vat Jou Vurk Eps 8 – Moeggesukkel Mac en Cheese Curls!

Episode 8 van Vat Jou Vurk! 🎬🔥 Wat ’n ongelooflike eer om saam met Oom Johan en die fantastiese span van NPO Moeggesukkel te kon kook — mense met harte van goud! 💛 Ons het ’n romerige macaroni & cheese curls met crispy spekbits gemaak, en dit was pure magic! 🧀🥓


🤣🇿🇦 Episode 9 van Vat Jou Vurk is hier saam Mel die Storieverteller

🤣🇿🇦 Episode 9 van Vat Jou Vurk is hier — en hierdie keer het Mel die Storieverteller die kombuis oorgeneem! 😅 Van grappe tot gesmashte aartappels — dis chaos, kaas en klomp gelag! 🧀🥔 Ons maak smashed parmesan cheese potatoes wat so lekker is, selfs Mel was vir ’n slag stil… vir 2 sekondes. 😂


Vat Jou Vurk 10 – Seekombuis Snoek in Tietiesbay

VAT JOU VURK is terug met ’n bang! 🔥 Hierdie week vat Renier die pad Weskus toe — na Seekombuis Tietiesbaai net buite Paternoster*, waar *Boeta vir hom wys hoe die locals snoek regtig braai! 🐟🔥 Dis nie net snoek nie – daar’s vars roosterbrood, soet patats en hope lagte, stories en geurige Weskus vibes! 🌊🍞🍠 ’n Ware fees vir die sintuie wat jy beslis nie wil mis nie! 👉 Skakel in vir kos met karakter, mense met hart, en daai unieke Weskus magic!


Vat Jou Vurk eps 11 – Pizza by Darling saam Andrea Hurter

VAT JOU VURK kuier in die Swartland! 🍷🔥 Hierdie week vat Renier die pad Darling toe — na die pragtige Darling Wyn Cellars saam met Andrea Hurter, waar hulle self pizzas bou met ’n glasie van die streek se beste wyn in die hand. 🍕🍇 Dis nie sommer net pizza nie – dis vars bestanddele, heerlike wyn, goeie geselskap en daai Darling-plattelandse sjarme wat jy nêrens anders kry nie! 🌾💬 ’n Smaakvolle ervaring vol karakter en warmte wat jy beslis nie wil mis nie! 👉 Skakel in vir kos met karakter, mense met hart en daai unieke Darling magic!


Vat Jou Vurk ep 12 – Chris Steyn en n moerse Kaapstad Gatsby!

VAT JOU VURK kuier in Hopefield aan die Weskus! 🌾🔥 Hierdie week vat Renier die pad na Hopefield — waar hy saam met Chris Steyn heerlike steak gatsbys maak wat jou sommer laat watertand! 🥩🥖🍷 Dis nie sommer net ’n Gatsby nie – dis Hopefield op ’n bord: vars plaaslike bestanddele, perfek gebraai steak, sagte brood en daai egte Weskus-gasvryheid wat net hier te vinde is. 💬✨ ’n Fees van geur, geselskap en karakter — kos met ’n storie, mense met hart! 👉 Skakel in vir kos met karakter, egte Weskus-sjarme en daai Hopefield magic!


AT JOU VURK EP13 kuier in St Helenabaai aan die Weskus! 🌾🔥

Hierdie week vat Renier die pad na St Helenabaai — waar hy saam met Johan van Bekker Slaghuis ’n heerlike braai aan die gang sit wat jou sommer laat watertand! 🥩🔥🍷 Hier proe jy die Weskus soos net St Helenabaai dit kan wys: topgehalte vleis oor die kole, soutlug in die asem en die soort kuier wat jou sommer laat tuis voel. 💬✨ ’n Fees van geur, geselskap en karakter — kos met ’n storie, mense met hart! 👉 Skakel in vir kos met karakter, egte Weskus-sjarme en daai St Helenabaai magic!


Vat Jou Vurk EP 15 – Garlic Sous Mossels saam Wynand & Cheree Weskus

VAT JOU VURK kuier in Tietiesbaai aan die Weskus! 🌾🔥 Hierdie week vat Renier die pad Seekombuis toe — waar hy saam met Wynand en Cheree ’n romerige, smullekker creamy mussels-gereg voorberei wat die Weskus op sy eie, unieke manier laat skitter! 🥘🌊✨ Dis daai ware Seekombuis-sfeer: die branders wat breek, die soutsee-lug wat deurwaai en ’n bord romerige mossels wat jou sommer laat terugkom vir nog. Hier proe jy die Weskus soos net Tietiesbaai dit kan wys — vars smake, egte mense en kos met karakter. 💬🔥 👉 Skakel in vir ’n episode vol geur, warmte en daai egte Weskus-gevoel saam met Wynand, Cheree en Seekombuis!


Vat Jou Vurk Ep16 – Buksem Subs!


Vat Jou Vurk Ep 17 – Battered Hake saam Shakes Bkitz Bokke

Vat Jou Vurk Ep18 – Hoezit Samelewing Kuier


Vat jou Vurk ep20 – Peri Peri Hoender saam Verascha

Shopping Cart
Scroll to Top