My Membership Levels

Word n 4King Member!

๐Ÿ‘‘ 4King Fantasties Lidmaatskap

Een lidmaatskap. Alles ingesluit. Geen vlakke nie. Ons lidmaatskap is gebou vir mense wat hou van regte kos, regte waarde en regte Suid-Afrikaanse geure. Geen verwarrende opsies nie โ€“ net een eenvoudige lidmaatskap wat jou elke maand beloon.

R 79.99 P/M
  • Toegang tot eksklusiewe resepte
  • Digitale kookboek (PDF โ€“ aflaai & lees in lid-area)

    191 premium geur book toegang

  • Maandelikse kompetisie-inskrywings

    pryse van kook boeke, hampers, spices, vellies!

  • Kans om GROOT pryse te wen (4King Cleaver, 4King Vellies, Appitite Pap Makers)

    April giveaway - Handmade Cerbian Cleaver made by Francois Lensly aka Marco van 7de Laan

  • GRATIS produk by elke aanlyn bestelling

    Ontvang โ€™n gratis produk of bonus-item by elke aanlyn bestelling

  • 15% Automatiese Aanlyn Winkel-afslag
  • Lede-alleen aanbiedings & flash specials
  • Vroeรซ toegang tot nuwe produkte
  • Verjaarsdag Geskenk Bewys

    GIFT CARD VOUCHER

  • Deel van die 4King Fantasties community
  • Gratis Courier vir alle orders bo R500!

Hoekom n 4king Member?

๐Ÿ“˜ Eksklusiewe Digitale Kookboek

As lid kry jy toegang tot lede-alleen resepte in digitale formaat:

  • Laai dit af en hou dit vir altyd

  • Lees dit enige tyd binne jou lid-area

  • Nuwe inhoud word gereeld bygevoeg

Dis nie net โ€™n boek nie โ€“ dis โ€™n lewende versameling van 4King Fantasties-geure.


๐ŸŽ‰ Maandelikse & Groot Prystrekkings

Elke maand:

  • Getekende Kookboeke

  • 4King Fantasties hampers

  • Appetite Pap Maker Masjiene, 4King Cleavers, 4King Vellies en meer!

  • Produk- en koopbewyse

Groot Pryse (kwartaalliks / periodiek):

  • ๐Ÿฅฉ Handgemaakte Serbian Cleaver deur Francois Lensly (Marco van 7de Laan – Waarde van R4000!)

  • ๐Ÿ‘ž 4King Fantasties vellies vir paartjies – Egte Leer!ย 

  • ๐Ÿงบ Groot braai- en kookbundels

๐Ÿ‘‰ Net aktiewe lede kwalifiseer.


๐ŸŽ GRATIS Produk by Elke Aanlyn Bestelling

Lede word elke keer beloon:

  • Ontvang โ€™n gratis produk of bonus-item by elke aanlyn bestelling

  • Die produk roteer โ€“ iets nuuts, iets lekker

Nie-lid? Jy mis dit.


๐Ÿ’ธ 15% Lid-Afslag (Elke Dag)

As lid kry jy 15% afslag op ons hele reeks โ€“ altyd.

Plus:

  • Spesiale lede-only flash specials

  • Bonus-aanbiedings deur die jaar

๐Ÿ‘‰ Meer waarde as groot afslag, sonder om kwaliteit te sny.


๐Ÿง  Hoekom Een Lidmaatskap?

Omdat ons glo aan:

  • Eenvoud

  • Gelykheid

  • Gemeenskap

Geen vlakke. Geen verwarring. Geen uitmis nie.

Een lidmaatskap โ€“ alles ingesluit.


๐Ÿš€ Sluit Vandag Aan

Vir minder as wat โ€™n wegneem-koffie kos, kry jy:

  • Maandelikse waarde

  • Eksklusiewe toegang

  • Kans om groot te wen

  • En deel wees van iets plaaslik en lekker

๐Ÿ‘‰ Word vandag โ€™n 4King Fantasties-lid

๐Ÿ‘‘ Braai. Kook. Wen. Herhaal.

Shopping Cart
Scroll to Top