,

The Original Braai Spice – 200ml

R48,00 Incl Vat

- +

BRAAI SPICE – Die oorspronklike 4King-geur! 🔥👑

Hierdie is waar die 4King-braai-avontuur begin het! Persoonlik geblend deur Mnr. Fantasties self, met ‘n unieke kombinasie van geure en daardie subtiele komyn- en paprika-ondertone wat enige vleisie na ‘n wenner laat smaak. Daar is braaispeserye… en dan is daar Braai Spice. Een ding is seker: dié een speel nie tweede viool by die braai nie!

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
The Original Braai Spice - 200mlThe Original Braai Spice – 200ml
R48,00 Incl Vat
- +
Scroll to Top