Eina Bliksem Sous – Hand Crafted and proudly South African!
Locally & Fermented to Perfection met n Mild Skop.
Almal ken die OG, die baas van die plaas Tobasco, nou hier het ons ons eie weergawe wat bietjie dukker is, beter smaak en n mooier skop!
Die Basco werk op enige iets van Slap Tjips, Steaks, Hoender, slaaie, vir Oester shots en enige iets wat jy aan kan dink.
Hier kry jy dubbel soveel vir halfte die prys as die OG!