Het jy daai toilet papier in die yskas gesit……..?
Ons Reaper Basco is locally vars ferment met egte Carolina Reapers en Scorpion peppers met n lekker creeper byt! Hoe meer jy eet van die botteltjie hoe meer byt hy nou en more oggend maar hy gee ongelooflike smaak aan enige kos van biltong, steak, slapchips en meer!
Reviews
There are no reviews yet.