,

Morsige Vark Spice – 200ml

R45,00 Incl Vat

Morsige Vark spice se naam het gekom van my skoonpa wat ons altyd bietjie K@K byt en vir ons se jou morsige vark, gedra vir jou! lol

Die Vark spice is n spesiaale blend van soet en sout met n bbq geur wat perfek werk op vark, pork belly, rashers maar werk ongelooflik goed op steak en hoender ook!

Die spice kan gebruik word as n vleis rub as jy will smoke ook en gee n goeie bark!

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
Morsige Vark Spice – 200ml
R45,00 Incl Vat
Scroll to Top