,

NEW – Chow Peno – Jalapeno Chutney Mild – 500ml

R79,99 Incl Vat

Out of stock

Chow Peno is n ongelooflike en unieke Jalapeno Chutney wat soet, tangy en mild is. As jy n Jalapeno lover is, gan jy mal wees oor die sous!

4King Fantasties het nou die Sous wat so gewild is in die Braai gemeenskap onder ons brand ingebring en hy is nou net deur ons beskikbaar in samewerking van Braai Saam Spice!

Die sous is baie mild, en sy byt is super lig! Meeste sal hom eet!

 

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
Scroll to Top