,

The Original Hot Spice – 200ml

R45,00 Incl Vat

Die oorspronklike braai spice self geblend deur Mnr Fantasties met geure wat enige vleis Fantasties laat smaak!

Met die HOT spice het ons extra smokey geure by gesit, capsicum vir n lekker skop saam met die oorspronklike Cumin, Paprika undertones is daar nie n Braai Spice soos die op die mark nie!

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
The Original Hot Spice - 200mlThe Original Hot Spice – 200ml
R45,00 Incl Vat
Scroll to Top