N baie special spice en soos SA’ers van Jalapeno love, is die spice vir jou!
Die beste deel van die Jalapeno spice is dat hy net die smaak gee maar nie die byt nie!
Die geur is n goeie BBQ wat almal impress met Jalapeno flavor wat goed deur kom en perfek vir n steak of hoender is!




