Aromat-ies is soos die lekkerste spice wat ons almal groot geword het met! Daai perfekte spice vir mielies, slap tjips, eiers of popcorn, die spice is ons special blend!
Mnr Fantasties het hierdie spice self ontwikkel en toe n hele pot botter by gegooi wat hom ekstra uniek maak en ongelooflike smaak gee!
Beslis ons 2024 wenner spice!