As jy nou n Garlic lover is soos meeste, gan die Garlic Mayo jou lewe verander met egte stukkies Garlic chunks, garlic spices en n paar geheime wat die verseker die BESTE garlic mayo op die mark maak! So bottel gan nie lank hou nie so kry maar meer as een!
500ML Squeeze Bottle
Halaal & Kosher