🔥 4KING FANTASTIES KOMBUIS & BRAAI BOKS
Alles wat jy nodig het om die kombuis en braai behoorlik aan die gang te kry!
Maak plek vir ‘n bietjie meer geur, pret en lekker kosmaak! Hierdie fantastiese geskenkboks is propvol 4King-geure en handige kombuis- en braaigereedskap wat elke kosliefhebber se hart vinniger sal laat klop.


Die boks bevat:
- 🔥 1 x 4King Spesery (150g)
- 🌶️ 1 x 4King Spesery (150g)
- 🥓 1 x 4King Flavoured Mayo
- 🧄 1 x 4King Flavoured Mayo
*Spices en souse mag verskil van die fotos met enige van ons reeks souse of spices. Die bokse word random gepak.
- 🍴 Vlekvryestaal braai- en kombuisgereedskap met Plastiek hout-handvatsels
- 🪵 1 x Stainless Spatula
- 🪵 1 x Stainless Mini Cleaver
- 🪵 1 x Bamboo Salad/Braai Tongs
- 🪵 1 x Stainless Dual side Peeler
- 🪵 1 x Stainless Braai/Sny Vurk
- 🔪 1 x Bamboo-braai- en snyplank
- 🪵 1 x Microvawe Potato Bag
Die perfekte geskenk vir:
- Braai en kos maak liefhebbers.
- Nuwe huiseienaars.
- Verjaarsdae en spesiale geleenthede.
- Enigiemand wat daarvan hou om met geur en flair kos te maak!
Dis nie sommer net ‘n geskenkboks nie – dis ‘n uitnodiging om die vure aan te steek, die speserye nader te trek en iets FANTASTIES te maak!
4King Fantasties – Maak elke ete FANTASTIES! 🔥








