,

Woester Spice – 200ml

R39,99 Incl Vat

Soos almal weet is SA half heeltemal te gek oor woester spice!!!

Na meer as n jaar het ons, ons woester spice perfek dat hy nie meer so aan mekaar vas plak nie, sy smaak is identies soos die egte sous met so goeie soet suur kombinasie wat perfek op enige kos werk van slaai, tjips, steak, hoender of jy eet hom sommer net so uit die botteltjie uit!

Wees versigtig….Die woester is verslaawend!!!!!

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
Woester Spice - 200mlWoester Spice – 200ml
R39,99 Incl Vat
Scroll to Top