Die Sous en Spice bundle is die hele nuwe reeks in een plek!
- Chow Romano – Chilli Chutney Mild
- Chow Peno – Jalapeno Chutney Mild
- Chow Mayo – Romano Mayo Mix
- BBQ Jalapeno Spice
- BBQ Lemon Spice
4King Fantasties het nou die Sous wat so gewild is in die Braai gemeenskap onder ons brand ingebring en hy is nou net deur ons beskikbaar in samewerking van Braai Saam Spice!




