Chow Mayo is n kombinasie van die Chow Romano Mild Chilli Chutney en n extra creamy dik Mayonnaise wat saam geblend word!
Perfek vir Nuggets, Crumbed Chicken, Hoender en slaaie maar eintlik ook enige iets!
4King Fantasties het nou die Sous wat so gewild is in die Braai gemeenskap onder ons brand ingebring en hy is nou net deur ons beskikbaar in samewerking van Braai Saam Spice!
Die sous is baie mild, en sy byt is super lig! Meeste sal hom eet!




