Sale!
, ,

Marinade & Spice Bundle Special – R239.55

Original price was: R310,50.Current price is: R239,55. Incl Vat

Out of stock

So het 2025 afgeskop en ons het goed gedink om n lekker bundle special te doen!

Beskikbaar net op ons website en nie by winkels nie.

Bundle sluit in:

3 Mix with water Marinades – Smokn Braai, Piri (Nie warm nie) en Lemon Pepper!

Marinade maak jy vol water, skud goed en gebruik as marinade, cook in sauce of Basting met great smaak!

2 x 200ml Spices – Roast her Veggie Spice en Lemon en Herb

Weight 0,200 kg
Shopping Cart
Scroll to Top