Die geur-rewolusie is hier… en jy’s uitgenooi! 🎉
Ons is trots om die heel eerste gedrukte uitgawe van die 4King Geurboek aan te bied – ‘n kleurvolle, trots Suid-Afrikaanse resepteboek propvol smaak, slim wenke, virale gunstelinge en kreatiewe kospret vir almal.

📦 Wat jy kry:
✅ Meer as 190 bladsye vol geurige en kleurvolle resepte
✅ ‘n 4King-wenk op elke bladsy om jou kookkuns op te skerp
✅ QR-kodes wat jou neem na my TikTok-resepvideo’s
✅ Perfek vir almal – van braaikings tot beginners
✅ Beperkte uitgawe: Persoonlik Gesigneer met n boodskap!
✅ Nasionale aflewering reg tot by jou deur
👉 Moenie hierdie een mis nie!
ENGLISH BELOW:
📖🔥 4King Geurboek – Eerste Uitgawe
We’re proud to launch the very first printed edition of the 4King Geurboek – a full-colour, proudly South African recipe book bursting with bold flavour, clever tips, viral favourites, and totally original kitchen fun.
📦 What you’ll get:
✅ 190+ full-colour pages of lekker, modern SA recipes
✅ Unique 4King cooking tips on every page
✅ QR codes linking to recipe videos on TikTok
✅ A book made for food lovers – from beginners to braai kings
✅ Personally signed by Renier with a message
✅ Nationwide shipping straight to your door





