Chow Romano kom met n lang storie wat mens enige dag om n braai vuur kan vertel! Romano is die man wat die resep van die sous ontwikkel het en sekerlik een van die beste Chilli Chutney sous in SA begin het.
4King Fantasties het nou die Sous wat so gewild is in die Braai gemeenskap onder ons brand ingebring en hy is nou net deur ons beskikbaar in samewerking van Braai Saam Spice!
Die Chilli Chutney Mild is baie lig op die tong, Tangy en soet en werk op enige iets lekker! Die sous sal jou steak na ander hoogtes vat!





