Sappige Sous is nou beskikbaar!
Die sous reeks is nou presies gemaak net vir daai Plankie Vleisies wat jy so lekker staan en deel saam jou vriende om n goeie braai!
Die Souse is VOL smaak en werk op enige vleis van Steak, Vark, Hoender, Vis, Slaaie, you name it, hy maak enige vleis NAT!