As jy nou van Skaap of Lamb tjoppies, Vark Tjoppies of n goeie Lamb staan ribbetjie like, kort jy n ordentlike Lemon pepper spice!!!
Die suurlemoen saam die pepper is perfek gebalanseer dat dit proe of jy vars suurlemoen oor jou vleis spuit met net die regte hoeveelheid pepper wat nie te veel brand nie maar net die smaak by las!
Jy kort die spice even vir jou rump steaks!