Sale!
,

Braai Tjommie – Jou Braai Vriend! (Limited Stock!)

Original price was: R599,00.Current price is: R339,99. Incl Vat

Out of stock

Braai Tjommie, Die beste vriend wat altyd langs jou is met n braai!

Die braai tjommie carrier met 4 spices, 2 Sappige Plankie steak souse, en n Marinade is die all in one braai tjom! Alles wat jy nodig het vir n hele paar goeie braai sessies! Die souse en spices is perfek gesiek vir alle tipe vleise van Bees, Vark, Lamb en Hoender!

Sluit die volgende in:

  • Dual branded Spice and sous houer
  • 4 x 200ml Spices (BBQ Jalapeno Spice, BBQ Lemon Spice, Lemon Pepper, Hot Spice)
  • 2 x Sappige Souse – Rose Mary Me, Plain Jain
  • Marinade – Rooi Rissie – ongelooflik saam enige vleis met n ligte buit om jou tong net te kielie!

Die waarde van die combo is R599 en vir n limited time doen ons n lekker promo teen R339!

Omthou, daar is net Limited stock van die holders, so maak seker jy kry joune  nou!!!

Great vir jou Pa, Tjommie, Vriende of geskenke…of jou self!

Shopping Cart
Scroll to Top