, ,

4King Fantasties Spice – HOT SPICE 375ML

R71,99 Incl Vat

Availability: 18 in stock

IN STOCK! Kry sommer nou!

Nee kyk, as jy my follow en goed ken sal jy weet watse spice ek n moerse fan van is…..Maar DIE spices skiet beter as n revolver….No pun intended and no shots fired!

Die plain is rustig en mooi vir enige iemand se skaap tjoppie, Steak, Mince, hoender of even slap chips!

Die hot is vir die adventurer, die ou wat like van skop skiet en donner…want hy het n goeie bar fight klap in hom met n lekker smokey back taste!

Try altwee, Jy sal nie spuit wees oor die goeie smaak wat die 2 enige van jou disse sal gee nie!

Die bottels is ook lekker groot…376ML so sal baie langer as enige ander spices hou!

Weight 0,345 kg
Dimensions 6 × 6 × 16 cm
SPICES

PLAIN, SMOKEY HOT

Shopping Cart
4King Fantasties Spice - HOT SPICE 375ML4King Fantasties Spice – HOT SPICE 375ML
R71,99 Incl Vat

Availability: 18 in stock

Scroll to Top